Hallo my naam is jemma,
My gunsteling kleur is pink ek hou van pienk want dit maak my vool kalm, en Taylor swift maak my gunsteling musiek ,want dit is baie aantreklik.Chinese pankoeke is my gunsteling kos dit smaak baie lekker. my beste maats in die hele wêreld is Hannah Zeanne Danielle en Danielle s, wanneer ek is met my maats ons speel op ons iPad dit is baie koel.hockey is my gunsteling sport, ek droom dat een dag ek kan gaan op 'little big shots.' ek nie lees veel nie maar 'double act' is my gunsteling boek. ek weet dat een dag ek will wees 'n aktrise, en my pa se pa is die mense wat ek regtig respek.
Ek Duits leer want ek is helfde Duits.Ek wil leer toe speel die kitaar.Ek wil Switzerland toe gegaan.Ek wil Koop 'n mooi uitrusting.Ek wil boeofen hockey.Ek meer leer toe speel braderplankry.
No comments:
Post a Comment